:::: ::::
:: Lees...
Nuuskierig om te sien hoe groen is die gras aan die ander kant? Hoekom dan nie.... as jy weet van nog 'n vakansieplek oor ons grense wat nie hier gelys is nie, kontak my met die besonderhede, en ek voeg dit hierby.
As jy oor ons grense is en jy wil adverteer op hierdie bladsy, lees meer hier hoe jy te werk moet gaan.

Enige persoon of instansie wat steun op, of gebruik maak van
die inligting op hierdie webwerf, doen so op eie risiko. Die juistheid
van die inligting wat ontvang en verskaf word, word nie gewaarborg nie en
geen aanspreeklikheid word aanvaar vir enige skade en/of verlies wat mag
voortspruit uit die gebruik/toepassing van inligting of menings nie