:::: ::::

:: Lees...

:: Kort adres....
http://ritsgids.has.it

Vakansieakkommodasie :: Holiday Accommodation

Google

Welkom by Ritsgids...... die blitsgids vir vakansie- of enige ander akkommodasie in Suid-Afrika! Wel, nie heeltemal waar nie... alhoewel daar op Suid-Afrika gekonsentreer word, het daar op versoek "Oor ons grense" ontstaan, waar jy kan kyk na akkommodasie in Mosambiek, Zimbabwe, Namibië ens. Dan is daar ook 'n afdeling "Ander vakansies" wat nou nie inpas by algemene akkommodasie nie, soos bootvakansies, treinvakansies, 4x4 toere en so meer. 'n Moet sien vir opwindende vakansies wat anders is!! So pas begin Oor die water vir internasionale vakansies.

Dagbesoeke is ook 'n gewilde afdeling vir die van ons wat 'n Sondag iewers heen wil gaan en nie weet waarheen nie! Dit kom ook handig te pas wanneer jy iewers vakansie hou, om te sien wat in die omgewing te sien en te doen is.

Die provinsies se skakels is heelbo aan elke bladsy. Geniet die besoek!

Klagtes of komplimente: Kontak die webmanin

Kickme.to/Has.it Free URL Redirection

::P R O M O S I E S::

Moenie die spesiale aanbiedinge op verblyf misloop wat van tyd tot tyd aangebied word nie! :: Klik hier ::

:: Uitsluiting

Enige persoon of instansie wat steun op, of gebruik maak van
die inligting op hierdie webwerf, doen so op eie risiko. Die juistheid van die inligting wat ontvang en verskaf word, word nie gewaarborg nie en geen aanspreeklikheid word aanvaar vir enige skade en/of verlies wat mag voortspruit uit die gebruik/toepassing van inligting of menings nie.

Geseënde Kersfees en 'n Voorspoedige 2005!