Terug na voorblad
:::: ::::

:: Lees...

:: ANDER VAKANSIES

Lus vir iets anders? Nou ja hier het jy dit. Vannie trein tot oppi boot, miskien 'n vakansie op 'n motorfiets? Wat van 'n 4x4 avontuur of gaan kuier oppi plaas! As jy weet van nog 'n vakansiegeleentheid wat anders is, kontak my met die besonderhede, en ek voeg dit by.

As jy 'n unieke vakansie ervaring kan bied en jy wil adverteer op hierdie bladsy, lees meer hier hoe jy te werk moet gaan.

:: Uitsluiting

Enige persoon of instansie wat steun op, of gebruik maak van
die inligting op hierdie webwerf, doen so op eie risiko. Die juistheid van die inligting wat ontvang en verskaf word, word nie gewaarborg nie en geen aanspreeklikheid word aanvaar vir enige skade en/of verlies wat mag voortspruit uit die gebruik/toepassing van inligting of menings nie