Terug na voorblad
:::: ::::

:: Lees...

:: Adverteer op Ritsgids....

Lys vakansieakkommodasie, oornagfasiliteite en interessante plekke vir dagbesoekers

Wat jy moet stuur om gratis gelys te word...

Voeg jou inligting gratis by! Inligting benodig -:

Naam van die besigheid en 'n kort beskrywing.
Telefoonnommers: Sluit faksnommer en/of selnommer in indien beskikbaar. 'n Webadres en/of 'n eposadres word aanbeveel om dit maklik te maak vir besoekers om jou te kontak.

Vul die vorm in, of stuur jou inligting per epos na unicornmail@hotpop.com in Afrikaans of Engels - nuwe inligting word weekliks bygevoeg.

(Besoekers wat vakansieverblyf vir 'n spesifieke periode privaat wil adverteer , maak gerus gebruik van die :: Kennisgewingbord :: )

As jou inligting nie op Ritsgids verskyn nie, is dit jou eie skuld! Maak jou besigheid sigbaar op Ritsgids...

Stuur jou inigting so gou as moontlik! Die webwerf word weekliks op datum gebring en onthou "if you snooze, you loose!!"

Dankie vir jou besoek.... stuur gerus die skakel vir 'n vriend wat dit ook kan gebruik!

:: Uitsluiting

Enige persoon of instansie wat steun op, of gebruik maak van
die inligting op hierdie webwerf, doen so op eie risiko. Die juistheid van die inligting wat ontvang en verskaf word, word nie gewaarborg nie en geen aanspreeklikheid word aanvaar vir enige skade en/of verlies wat mag voortspruit uit die gebruik/toepassing van inligting of menings nie.